top of page
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
Video
LR21292
LANG 'BRINDLE' BUL WAT BAIE VLEIS DRA
LR21193
GEBALANSEERDE, DONKER ROOI, MEDIUMRAAM BUL MET BAIE GOEIE LENGTE
LR21447
HIERDIE DIEPROOI BUL MET SY PERFEKTE BRANGUS KOP HET GENOEG VEL, IS BAIE DIEP EN DRA BAIE VLEIS
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
Video
LR21789
SUPER MOOI, MEDIUM RAAM BUL MET UITSTEKENDE BESPIERING EN BALANS
LR21639
BAIE GEBALANSEERDE BUL UIT 'N BESONDERSE MOEDER MET IKP VAN 370/11
LR21600
TOP BUL MET 'N BESONDERSE AGTERKWART EN VOL BINNE EN BUITE DYE. DIE BUL KOM UIT JJR0574 (RUBY SE PA), SONNY BILL EN JACKPOT JUNIOR(NASIONALE KAMPIOEN) SE MOEDER. SAAD AANDEEL WORD UITGEHOU
LR21607
DIK VLEISBUL MET GOEIE LENGTE, BESPIERING EN STERK VOORARM
LR21039
DOMINATOR 'N BUL WAT LYK ASOF HY VAN SUID-AMERIKA INGEVOER IS - DIE BESTE SWART BUL WAT LE ROC NOG GETEEL HET. SY BEWEGING IS SO GEMAKLIK MET SY PERFEKTE TOPLYN, BREEDTE VAN VOOR TOT AGTER, 'N VOL AGTERKWART EN STERK BEEN - 'N BUL MET 'PRESENCE'. SAADAANDEEL WORD UITGEHOU
PE1911
DROUGHTMASTER BUL WAT ONS STERK IN DIE STOET GEBRUIK HET. DIE BUL HET BESONDERSE LENGTE, KAPASITEIT EN BESPIERING MET 'N BAIE GOEIE SKEDE. SAAD AANDEEL WORD UITGEHOU
HOT18527
DIK BREE MEDIUMRAAM POENA DROUGHTMASTER BUL WAT VIR ONS PRAGTIGE VERSKALWERS GETEEL HET(GESEKSDE SAAD) SAADAANDEEL WORD UITGEHOU
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
Video
LR21665
BUL MET ONGELOOFLIKE DIEPTE, BAIE BREE BORSVLOER, BAIE STERK RUG EN 'N PERFEKTE TOPLYN. DIE BUL HET BAIE GOEIE BESPIERING EN TESTES EN BEWEEG BAIE GEMAKLIK.
LR21106
GEBALANSEERDE BUL MET GOEIE LENGTE
LR20236
BUL WAT ONS SELF GEBRUIK HET. DIE GEBALANSEERDE BUL HET BAIE GOEIE LENGTE, BESPIERING EN STERK NEK MET 'N BAIE MOOI BRANGUS KOP - HY BEWEEG BAIE GEMAKLIK EN HET BAIE GOEIE HAARKWALITEIT
LR21419
'n BESONDERSE TWO ROCK SEUN UIT 'n SWART RCM KOEI (LOT 115) NUWE ROOI GENETIKA. SAADAANDEEL WORD UITGEHOU
LR21436
HIERDIE DIEP BUL TOON GOEIE NEK VERDONKERING MET 'N GOEIE TESTES EN DRA VLEIS
LR21463
KLIPHARDE BUL MET GOEIE LENGTE WAT SWAAR SPEENKALWERS SAL TEEL
LR21668
SPEENKALF MASJIEN MET BESONDERSE LENGTE
LR21420
GEBALANSEERDE, STERK, MEDIUMRAAM BUL
LR21448
'n MEDIUMRAAM BUL UIT 'N ONGELOOFLIKE MOEDER MET ICP VAN 398/12
LR21480
'n HARDE 'RANCH' BUL
LR21610
DIEP MEDIUMRAAM BUL MET GOEIE VEL EN BEEN
Video
LR21486
'n GEHARDE, DONKER ROOI, BRAHMAN TIPE BUL
LR21683
'n DONKER ROOI LR15400 SEUN MET BAIE GOEIE GROEISYFERS
LR21268
GEBALANSEERDE , LANGLYF BUL UIT LR17615 (BUL MET DIE GROOTSE INVLOED OP NASIONALE KUDDE, VERLEDE JAAR)
LR19133
TOP KUDDEVAAR MET ONGELOOFLIKE LENGTE EN BESPIERING
LR21677
ROCMASTER. HIERDIE 'BRINDLE' SAL VIR ENIGE VLEISBEESKUDDE 'N AANWINS WEES OM TE VERBETER OP VRUGBAARHEID, GEHARDHEID EN HAARKWALITEIT
LR21676
ROCMASTER. 'n WAKKER GEBALANSEERDE MEDIUMRAAM BUL MET BAIE GOEIE HAARKWALITEIT
LR21976
ROCMASTER. 'n BIETJIE GROTER RAAM BUL WAT BLOEDROOI SAL TEEL OP ROOI KOEIE
Video
LR21593
DIK, MEDIUMRAAM, GEEL VLEISBUL
LR21388
'n KLEINER VERSE BUL
LR21514
BUL MET GOEIE LENGTE EN BALANS
LR21354
DONKER ROOI BUL MET GOEIE BESPIERING EN BAIE STERK AGTERKWART
LR21006
BAIE LANG BUL MET GOEIE BESPIERING. DIE BUL DRA VLEIS
LR21494
'n DIK 'SCUR' BUL WAT VAN KLEIN KALFIE REEDS UITGESTAAN HET
LR21695
GEHARDE, MEDIUMRAAM BUL
LR21190
HARDE VLEISBUL
LR21896
LANGLYF BUL MET BAIE MOOI KOP
Video
LR21542
DIK, KOMPAKTE MEDIUMRAAM BUL
Video
LR21245
'n BRAHMAAN TIPE BUL MET BIETJIE MEER HOOGTE
Video
LR21029
LANG, DIK 'RANCH' BUL
LR21247
MEER BRAHMAN TIPE BUL MET BAIE GOEIE LENGTE
LR21575
DIK, DIEP, DONKER BUL MET GOEIE VEL EN BEEN
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
Video
LR21423
NETJIESE SWART BUL MET BESONDERSE LENGTE EN 'N SKOON ONDERLYN
LR21828
'n DIK, MEDIUMRAAM SWART BUL
RQC21014
DIEP POENA BUL MET BAIE GOEIE DIEPTE, VEL EN KAPASITEIT
RQC21050
FLADDERMAUS 'N SPIERWIT MOONTLIK HOMOSIGOTIESE POENA - TITUS SEUN - MET EKSTRA LANG ORE. DIE BUL HET 'N GOEIE BOUVORM, STERK BEEN EN 'N ONGELOOFLIKE MOOI TEMPERAMENT
RQC21024
POENA BUL UIT EEN VAN ONS TOP SPOEL KOEIE - HIERDIE MEDIUMRAAM BUL HET GOEIE LENGTE EN BESPIERING
RQC21033
MEDIUMRAAM POENA BUL
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
bottom of page