top of page
Hoeveelheid
Koste
Nr
X
EMBRIOS
R7000/elk
1
X

TOP17201 Vol embrio suster van die bekende Silver Bullet. 'n Gemiddelde koei met 'n goeie toplyn en baie mooi uier maar haar goeie teling wys in haar nageslag! C13303 is haar vaar.
TOP20145 is 'n baie korrekte bul wat vierkantig op sy 4 bene staan. Hy het 'n mooi kop, sterk voorarm en vol in die binneduie. C13303 is sy oupa.
X


ROC241008 is 'n top lyngeteelde bulkaf uit C13303. Hy het baie goeie bespiering en nie sy vaar of moer is Myostatin draers nie. Die kalf is mediumraam met 'n baie goeie skede en toon reeds baie goeie verdonkering by sy nek.




















































































2023.05 EMBRIOS TE KOOP









bottom of page